Nou in Teaters
#MoenieDinkNieDoenNet
logo.png
Armand Aucamp
Jacques Bessenger
Rolanda Marais
Donnalee Roberts
typewriter.png
logo.png
Carina Human
Cindy Swanepoel
Donnalee Roberts
Mysi Moolman
logo.png
Armand Aucamp
Jacques Rynhard
Edwin van der Walt
logo.png
Rolanda Marais
Lena Aucamp
Christia Visser
logo.png
Jacques Bessenger
Jan-Paul Otto
Luan Jacobs

Jacques Rynhard (Jnr)

Jacques Rynhard (Jnr) vertolk deur Edwin van der Walt

Klein Jacques Rynhard het gewoond begin raak aan die stiltes tussen sy ouers, Klaus en Liebet Rynhard. Daarom het hy troos gesoek in sy fiets, maar veral sy treinstelletjie en die grootmens-treine wat elke dag by hul huis verbygedreun het. Klaus is Jacques se held, maar hy verstaan nie hoekom sy pa nie teen sy ma opstaan nie. Liebet is afsydig teenoor hom en hy verstaan dit nie. Klein Jacques is hiperintelligent, skryf graag, is waaghalsig tot op ʼn punt, bring baie tyd saam met sy pa in die lokomotief deur, bekoor die meisies op skool en geniet die vryheid van die natuur. Maar die plek waar hy die graagste speel, is die treinspoor. Dit is ook hier waar hy sy eerste kortstories pleeg en waarheen hy vlug as die rusies in die huis te erg word. Klein Jacques droom oor die vryheid wat hy eendag gaan smaak en die feit dat hy ʼn skrywer gaan wees wat die een treffer na die ander skryf. Dan ontmoet hy Jan-Paul junior en die twee raak beste vriende.

Edwin van der Walt

Edwin van der Walt balanseer sy dramastudies aan die Universiteit van Stellenbosch met sy akteursloopbaan wat reg is om met groot hoogtes te bereik. Hy het reeds ’n naam vir homself gemaak nie in die teater-arena, en ook as ’n hoofrolspeler in films soos Hollywood in my Huis wat begin 2015 uitgereik word en wat met groot entoesiasme ontvang is by die Silwerskermfees 2014. Sy rol in Ballade vir ’n Enkeling sal hom verseker verewig in die harte van Suid-Afrikaanse filmgehore. As ’n kranige sportman het hy gekies om te fokus op sy toneelspelloopbaan eerder as om om ’n professionele rugbyspeler te word.  Met sulke toewyding sien ons uit daarna om sy loopbaan as akteur te volg.

Vennote & Borge