Nou in Teaters
#MoenieDinkNieDoenNet
logo.png
Armand Aucamp
Jacques Bessenger
Rolanda Marais
Donnalee Roberts
typewriter.png
logo.png
Carina Human
Cindy Swanepoel
Donnalee Roberts
Mysi Moolman
logo.png
Armand Aucamp
Jacques Rynhard
Edwin van der Walt
logo.png
Rolanda Marais
Lena Aucamp
Christia Visser
logo.png
Jacques Bessenger
Jan-Paul Otto
Luan Jacobs

Quentin Krog

Regisseur

’n Man met vele talente – Quentin is nie slegs ’n gevestigde vryskut-akteur nie en stemkunstenaar nie, maar hy het ook ’n natuurlike aanslag agter die kamera, as regisseur. Vanaf 2004 was Quentin betrokke by van Suid-Afrika se beste film-, televisie- en teater-projekte. Sy onlangse optredes kan gesien word in die komediese aksie-film Blitzpatrollie en kykNET se dramareekse Donkerland, Vloeksteen, Boland Moorde, Swartwater (SABC) en die kykNET kortfilm Die Buurtwag. Sy mees onlangse regisseurskrediete sluit die televisie dramareeks Sterlopers en die film Ballade vir ’n Enkeling in. Voordat Quentin begin regie doen het het hy as assisten -regisseur van Donkerland, Getroud met Rugby 4, Drukkersbloed, Thomas@, Hartland, Blitzpatrollie en wolwedans in die skemer. Hy was ook voorheen die eienaar en vervaardiger van Firestorm Production, ’n digitale bemarking- en produksiemaatskappy in Kaapstad. Wanneer Quentin nie as regisseur of akteur besig is nie, tree hy graag as fotograaf op.

Vennote & Borge