Nou in Teaters
#MoenieDinkNieDoenNet
logo.png
Armand Aucamp
Jacques Bessenger
Rolanda Marais
Donnalee Roberts
typewriter.png
logo.png
Carina Human
Cindy Swanepoel
Donnalee Roberts
Mysi Moolman
logo.png
Armand Aucamp
Jacques Rynhard
Edwin van der Walt
logo.png
Rolanda Marais
Lena Aucamp
Christia Visser
logo.png
Jacques Bessenger
Jan-Paul Otto
Luan Jacobs

Tom Marais

Kinematograaf

Tom Marais (SASC) is van harte ’n indie-filmmaker. Hy was deel van die revolusionêre span by The Film Factory wat kommersiële standaard Suid-Afrikaanse films weer ’n hupstoot gegee het en het nog nie van toe af gestop het om films van hoë gehalte te maak nie. Na 14 jaar in die filmbedryf is Tom steeds gewikkel in sy “liefdesverhouding” met visuele storievertelling. Sy jongste “minnares” is die lang verwagte Ballade vir ’n Enkeling, Tom se 14de speelfilm. Hierdie uitstaande jaar in Tom se lewe is weens die stewige fondamente wat gebou is op die krag van die verlede. In 2014 wen hy sy tweede Silwerskermfees-toekenning en sy eerste SAFTA-toekenning. In 2013 is hy vereer met sy toelating tot die gesogte en elite South African Society of Cinematographers (SASC). Tom floreer wanneer hy uitdagings kry en geniet die samewerkingsproses tussen kreatiewe individue op elke projek waarby hy betrokke is. Hy is baie buigbaar en deel van sy kreatiewe proses is om die regte beeld en gevoel vir elke verhaal te vind terwyl hy baie nou saam met sy span deur elke stap van die proses werk.

Vennote & Borge