Nou in Teaters
#MoenieDinkNieDoenNet
logo.png
Armand Aucamp
Jacques Bessenger
Rolanda Marais
Donnalee Roberts
typewriter.png
logo.png
Carina Human
Cindy Swanepoel
Donnalee Roberts
Mysi Moolman
logo.png
Armand Aucamp
Jacques Rynhard
Edwin van der Walt
logo.png
Rolanda Marais
Lena Aucamp
Christia Visser
logo.png
Jacques Bessenger
Jan-Paul Otto
Luan Jacobs

Waldemar Coetsee

Produksieontwerper

Waldemar Coetsee is ’n produksie-ontwerper en kunsregisseur. Hy is tans besig met die produksie-ontwerp van die film Ballade vir ’n Enkeling. Ander films waaraan hy gewerk het, sluit in Faan se Trein (2014), Musiek vir die Agtergrond (2013), Angel of the Skies (2013), Verraaiers (2013), Wolwedans in die Skemer (2012), Hoofmeisie (2011), Ek Joke Net (2011), Stargazer (2011), Superhelde (2011) en Bakgat! II (2010). Hy het ook die TV-reeks Sterlopers (2014) se produksieontwerp behartig. Waldemar is ook bekend vir die kunsregie van Faan se Trein (2014), Stuur Groete aan Mannetjies Roux (2013) en Night Drive (2010).

Vennote & Borge